To Exist With Meaning



 
Hierdie boek  is ’n Engelse vertaling van die boek : Hoekom is ek hier? wat’n top verkoper was en drie maal herdruk is en nog steeds in aanvraag is.  
Die boek is deur Logos Boeke gepubliseer, waarvan Hennie die eienaar is.

“To exist with meaning” is nou ook as e-boek beskikbaar by Amazon.



Die boek is tans beskikbaar vir bestelling direk vanaf die skrywer:


Boekprys:                     R 160.00

Posgeld per boek:         R 30.00

Stuur asseblief die volgende inligting na info.logosbooks@gmail.com.
   
Noemnaam en Van:

Posadres:

Poskode:

Epos adres:

Titel van boek:

 

Boeke sal aan jou gepos word met 'n rekeningstaat vir betaling.