Die e-boek To exist with meaning is beskikbaar by Amazon.
Die e-boek You are a soul is ook beskikbaar by Amazon/Kindle
Die volgende boeke is tans beskikbaar vir bestelling direk vanaf die skrywer:
1. Wat is my siel? R 90.00
2. Ontdek jou sielskrag. R 95.00
3. GLO - om te kry wat jy nodig het R157.00
4. To exist with Meaning R160.00
5. Begin 'n lewe van sukses R155.00
Posgeld per boek moet bygetel word. Posgeld: R 30.00
Stuur asseblief die volgende inligting na info.logosbooks@gmail.com.
Noemnaam en Van:
Posadres:
Poskode:
Epos adres:
Titels van boeke:
Boeke sal aan jou gepos word met 'n rekeningstaat vir betaling.